© Alfa Pastorale Praktyk & Zama Zama Hope 4 U Foundation

KURSUSSE / COURSES

ALFA PASTORALE OPLEIDING, BERADING EN GEMEENSKAP SENTRUM BIED AAN KURSUSSE IN PASTORALE OPLEIDING, BERADING EN GEMEENSKAPSDIENS ALFA PASTORAL TRAINING, COUNSELLING AND COMMUNITY CENTER PRESENTS COURSES IN PASTORAL TRAINING, COUNSELLING AND COMMUNITY SERVICE
Alfa Pastorale Praktyk

Teikengroep:

Studente, Predikante, Jeugwerkers, Onderwysers, Maatskaplikewerkers, Enige professionele persone, en persone wat verryk wil word. Persone moet rekenaar geletterd wees of toegang daartoe hê.

Status van kursus:

Sertifikaat. Geakkrediteer deur Excelsus Sentrum vir Bedieningsontwikkeling van die Teologiese Fakulteit by die Universiteit van Pretoria, 120 VBO punte en 20 CPSC/CPD punte geëvalueer en toegeken/geregistreer deur CPSC, "Council for Pastoral and Spiritual Counsellors. Die kursus is bekendgestel oor RSG, Pretoria FM, Radio Kansel, in die Kerkbode, Juig, Rekord en LIG, asook deur ‘n artikel in die Kerkbode deur die redakteur, Neels Jackson

Kursesse wat aangebied word:

1. ‘n Jaarkursus in basiese pastorale opleiding, berading en gemeenskapsdiens - Kliek vir meer inligting 2. ‘n Unieke gevorderde jaar kursus in pastorale opleiding, berading en gemeenskapsdiens - Kliek vir meer inligting

Target group:

Students, Religious ministers, Youth workers, Teachers, Social workers, Professionals, and any individuals seeking personal and academic enrichment. Individuals must be computer literate or have access to such facilities

Status of course:

Certificate. Accredited by Excelsus Center for Operational Development of the Theological Faculty at the University of Pretoria, 120 FTE points and 20 CPSC / CPD marks evaluated and awarded / registered by CPSC, Council for Pastoral and Spiritual Counsellors. The course was introduced on RSG radio, Pretoria FM, Radio Pulpit, and in ‘Kerkbode, Joy, Rekord and LIG’, and an article by Kerkbode editor, Neels Jackson.

Courses that are presented:

1. A one year basic course in pastoral training, counselling and community service - Click here for more info 2. A one year advanced course in pastoral training, counselling and community service - Click here for more info

Waarderende terugvoer van studente:

Paul de Lill skollie, werklose man en stukwerker van die Kaapse Vlakte. Ek is met ope arms ontvang deur die twee aanbieders en later ook deur ons Kaapse groep student. Almal het gehelp, was eerlik en opreg en het my menswaardig behandel. Nou kan ek almal in die oë kyk en die goeie akademiese kwalifikasie maak talle deure vir my oop. My skollie vriende het nou respek vir my en ek dien Here nou met my hele hart. Ek help ook nou die skollies en ander bende ouens met berading, gebed en omgee.

Waarderende terugvoer van studente:

Hazel Lukas – intrpeneur en CEO van verskeie gemeenskapsprojekte in Namibie Die akademiese en praktyk georienteerde kursus het my lewe en passie verander. Die verskillende beradingstegnieke en veral die Narratiewe, God-stories, my eie storie, en al die onder mense se stories het my meer sensitief en opgewonde gemaak vir almal in nood en armoede. Nou kan ek met die waardevolle kwalifikasie registreer en op ander vlakke as berader en mentor waarde toevoeg.